SARLSA vergadering


Dankie aan al ons lede vir hulle deelname die afgelope jaar.

Ons bosberaad sal binnekort plaasvind, gewoonlik in Mei maand.

Die bestuur sal daarna met dié klubs kommunikeer in verband met die seisoen se program.


Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *